Historium Conference Centre

Weddings & Parties & Special Occasions
  • Pastorie Avenue
  • Paarl, Western Cape
  • 7646
  • SOUTH AFRICA
  • +27(0)21 872 2022
PUBLIC PROFILE
Aug 14 Mon
  1. Marie Luttig Gedenklesing by Historium Konferensiesentrum

    12:00 PM CAT
    Add to Your Calendar
    Added by Lorenzo Samuels
    Hugenote Gedenkskool - Marie Luttig gedenklesing.png - Historium Conference Centre image
    @ Historium Konferensiesentrum
    Die Trusteeraad nooi u vriendelik na die 14de jaarlikse Marie Luttig-gedenklesing op Maandag 14 Augustus 2017 in the Historium Konferensiesentrum langs die Afrikaanse Taalmuseum. Gasspreker: die bekende digter, vertaler en skrywer Daniel Hugo, oor die tema Vertaling: Om voltyds in Afrikaans te werk.

    Met musiek deur André Terblanche en Winand Grundling kuier na die tyd gesellig saam oor n glasie wyn en verversings.

    Bywoning is gratis, maar plek is beperk en bespreking is noodsaaklik.

    RSVP voor Donderdag 10 Augustus 2017.

    Vir meer inligitng kontak graag op +27(0)21 872 3441 of info@hugenotegedenkskool.co.za