https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=4189972577680089&id=100000021634805Opsoek na n goeie huis vir Ben asseblief....
Posted by Chayan Singh on 05 April 2021 3:18 PM CAT


https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=4189972577680089&id=100000021634805Opsoek na n goeie huis vir Ben asseblief. Sy medikasie is byna klaar en Ben is reg vir n liefdevolle huis. Hy is stroopsoet, gehoorsaam en mense ook ander honde... gewoond. Ben was by die Parlour, is gebad en getrim het ook Spot-on gekry en die opvolg Spot-on het ek om saam te gee. Ben is in Tulbagh waar ons hom forster. Hy is n reun, nie gesteriliseer nie.