Vir ander mense is dit sjokolade of koek. Vir my is dit brood en kwaiteit olyfolie ���� Intense geur met die ryk ciabatta....
Posted by Chayan Singh on 14 April 2021 7:20 AM CAT


Vir ander mense is dit sjokolade of koek. Vir my is dit brood en kwaiteit olyfolie ���� Intense geur met die ryk ciabatta. ADHARA EVOO het onlangs goud by die SA Olyofolie-kompetisie gewen en brons in Parys en Abu Dhabi. Ons moet trots wees op ons SA olyfolie produsente ����