Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE
Jun 11 Sat
  1. QUEEN OF EVERYTHING (Wellington)

    5:00 PM CAT
    Add to Your Calendar
    Added by Sunè Samuels
    281346431_2219064384923202_5765202014977790711_n.jpg -  Visit Wellington  image
    @ Die Bordienghuis
    Sit jou kroon op en maak reg vir – QUEEN OF EVERYTHING – die debuut produksie van Crown Create Studio.
    Hierdie kabaretstyl vertoning is ‘n viering van vrouwees en het iets vir almal, of jy nou getroud of enkellopend is, a ma of ‘n loopbaansvrou is, a jongmens of ‘n goue oue is – hierdie vertoning is vir jou!
    Verwag jou gunsteling musiekblyspel treffers met ‘n “twist”, bekkige dialog en ‘n paar nadenkings om weg te neem! QUEEN OF EVERYTHING sal jou heelpad deur amuseer en insprireer.
    So gaan haal daai partytjie nommertjie uit jou kas en bespreek jou kaartjies nou! En moet tog nie jou wederhelfte vergeet nie...hy mag dalk net iets leer. Buitendien, julle albei verdien ‘n aandjie uit.
    Datum: Saterdag, 11 Junie 2022
    Plek: Die Bordienghuisteater, Wellington
    Tyd: 17h00 - 22h00
    Kaartjies: R130.00 pp (maaltyd uitgesluit)
    Pizza en wyn sal van 17h00 af bedien word.
    Bespreek nou met Jeannine by 061 156 5386.
    Cast & Crew:
    Written, Produced & Directed by: Crown Create Studio
    Musical Direction: Gerrida Dickason from Voice Matters
    Choreography: Jeanine Greyling from True Vine Dance & Fitness Studio
    Actors: Melanie Labuschagne & Therené Nel from Crown Create Studio
    Sound Engineer: Werner Bosman