Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE

WHAT TO DO ON THE ART, CULTURAL & HERITAGE FRONT?

Posted by Sunè Samuels on 01 October 2018 3:00 AM CAT
Default user photo

During the month of October Breytenbach Centre offers a variety of entertainment that will suit everyone’s preference.

Join them for art exhibitions, book launches, classical music presentations and other musical shows.

‘Handskrif’ – Uitstalling oor sewe vrouedigters

Die Tuin van Digters se feeskunstenaar, Henk Serfontein, se veel geloofde uitstalling ‘Handskrif’, is nog tot 31 Oktober in die Breytenbach-galery in die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington te sien. Sy werke belig die binnelewe (saam met ’n gedig van elkeen) van sewe formidabele vrouedigters, naamlik, Jeanne Goosen, Antjie Krog, Wilma Stockenström, Lina Spies, Diana Ferrus, Melanie Grobler en Joan Hambidge. Kom kyk ook na die groepuitstalling in die Sentrum se nuwe galery op die grondvloer. Meer inligting by galery@breytenbachsentrum.co.za of 021 8642988 / 0834150002 / 021 8732786.

Blouwillem se nuwe boek bekendgestel

Blouwillem Theron, die gewilde rubriekskrywer in Die Burger en ander publikasies, se nuutste boek, 50 blertse blou, word op Donderdag 25 Oktober by die Breytenbach-boekklub in Die Bôrdienghuis in Wellington bekendgestel. Francois Lötter, bestuurder van die Breytenbach-sentrum en oud-joernalis, sal met hom gesels.

Dit begin 18:30 vir 19:00.

Kaartjies kos R30 per persoon en sluit ’n glas wyn en ligte eetgoed in. Bespreek by 084 501 0355 of 021 873 7376.

Baie by gewilde klassieke Sondagmiddagkonsert

Die Breytenbach-sentrum se gewilde reeks Sondagmiddag klassieke konserte in samewerking met Le Bac Estates en ondersteun deur die Rupert-musiekstigting, is besig om baie gewild te word. Le Bac se konsertsaal was volgepak op Sondag 9 September toe die pianiste Tertia Visser Downie en Francois du Toit hulle Vier Hande / Four Hands uitgevoer het.

Die volgende konsert, die uurlange Somerkonsert vind op Sondag 25 November om 18:00 plaas.

Kaartjies kos R80 per persoon en sluit ’n glasie wyn en ligte eetgoed in. Bespreek nou al by teater@breytenbachsentrum.co.za of +27 (0) 21 873 2786.

Bespreek NOU vir Mallies en Die Sakemanne
Die gewilde oud-Wellingtonner, Mallies le Roux, en sy groep musikale sakemanne se optrede in Die Bôrdienghuis is een van die gewildste vertonings elke jaar. Moet dit nie misloop nie en bepreek sommer gou.

Hulle tree Saterdagaand 20 Oktober om 20:00 op.

Pizzas en drankies is van 18:00 te koop.

Kaartjies kos R130 per persoon en kan bespreek word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

 

 

 

There are no comments

Sign in to add your comment.

Recent Posts

#findyoursummergroove campaign
#findyoursummergroove campaign took us to the heart of nature at @southafricanfynbos with the...
read more
The Wellington community embraced the spirit of togetherness and celebration at last night’s vibrant Langtafel event!
Co-hosted by the ATKV and Drakenstein Municipality, this year's theme, Table of Hope, brought over...
read more
Die Paarl Langtafel is back!
You are invited to an unforgettable evening in Paarl Main Road, where a beautifully set long table...
read more
Indulge your taste buds with the South African Fynbos® experience.
Delve into a world of indigenous gourmet herbs that define South Africa's culinary identity. Join...
read more
Welcome Spring
As we welcome the vibrant season of Spring, it's a time of renewal and fresh beginnings. The world...
read more
Wellington Wines Moonlight Market & Picnic
Wellington Wines are proudly hosting a monthly Moonlight Market & Picnic at their magnificent Bovlei...
read more
E-Zee Bike Hire and Tours
Specializing in adventure, culture, safari, nature and Overland travel, we would like to show you...
read more
Winter at Doolhof
Winter has arrived, bringing with it cold nights and cozy fires. Are you prepared for the chilly...
read more
Gecko Lounge
DINE IN or TAKE AWAY - there's always a good reason for a GECKO LOUNGE meal!
read more
Wellsave Wellington
Welcome to the Winter Warmer Sale. This promotion is only valid from 24th Jul 2024 to 12th Aug...
read more

Go to blog