Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE

VISIT BREYTENBACH CENTRE DURING FEBRUARY FOR A FANTASTIC LINE-UP OF ARTS AND CULTURE!

Posted by Sunè Samuels on 28 January 2019 8:30 AM CAT
Default user photo

During February Breytenbach Centre entertains with the sounds of Koos van der Merwe and Gerald Clarke & The Boys from Praque.  The first get together of the Breytenbach book club as well as the opening of the exhibition “Alleensaam” is also on the menu for February. Visitors are welcome to visit the gallery, the gallery shop, the bookshop and the poetry garden and have a cup of coffee and something to eat in the coffee shop.

Valentynsaand saam met Koos van der Merwe

Wil jy ’n heerlike Valentynsaand met pragtige nostalgiese liefdesmusiek en heerlike wyn bywoon?

Sorg dan dat jy nie Koos van der Merwe se Valentynskonsert op Vrydag 15 Februarie in die romantiese Bôrdienghuis-teater by die Breytenbach-sentrum in Wellington misloop nie.

“Een aand onder die klank van die wysies van omhelsing doen dinge met jou binnekant. Koos se nuwe vertoning, ‘Ek hou van jou’  met ou warm gunstelinge en splinternuwe musiek van die hart en die vel maak die liefde wakker.”

Die konsert begin 15 Februarie om 20:00 in Die Bôrdienghuis op die hoek van Burger-en Malherbestraat. Wyn en pizza’s kan reeds van 18:00 gekoop word.

Kaartjies kos R140 per persoon en kan bespreek word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

Gerald Clark & The Boys from Praque

Die talentvolle en gewilde blues-sanger en musikant Gerald Clark, ’n oud-Stellenbosser wat ook al in Wellington gebly het, hou op Saterdag 16 Februarie 2019 ’n spesiale konsert op die buiteverhoog van Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum in Wellington.

The musicians joining him are some of the finest and most talented Czech Republic has to offer and they regularly serve as backing for international  Blues/Country and Folk stars touring in Eastern Europe.

They form a formidable backing to Clark’s original songwriting style which is very deeply entrenched with blues and soul tweaked with a twist of folk and country ballads.

The audience can expect a very tight,well-rehearsed band with an original fresh sound. A combination of international experience that these boys from Czech accumulated over the years and the magic that Clark has to offer.

Die vertoning begin om 20:00 en pizza’s en drinkgoed kan van 18:00 gekoop word. Kaartjies kos R150 per persoon. En kan bespreek word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

 

Uitstalling en gesprek in Breytenbach-galery

 

Ontwikkelingswerkswinkels in die galery

Tien teken- en bewegingswerkswinkels word van 11 Februarie in die Breytenbach-galery aangebied onder leiding van Henk Serfontein(kunstenaar), Hannah Loewenthal (kunstenaar, danser en choreograaf) en Willie Erasmus (kliniese sielkundige) . Elke sessies sal twee ure elk duur en van 11 Februarie elke tweede Maandag van die maand vanaf 15:00 tot 17:00 plaasvind. Dit word aangebied in samewerking met Anne-Ghrett Erasmus, die kurator van die Breytenbach-galery. In die werkswinkel word daar ‘n ondersteunende ruimte vir die deelnemers geskep waarin die ekspressiewe en helende moontlikhede van kuns(tekenkuns) en dans(intuitiewe beweging) as proses ontgin word.

Herman Lategan by Breytenbach-boekklub

Herman Lategan, skrywer van Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse, is vanjaar die Breytenbach-boekklub se eerste gas. Herman sal op Donderdag 28 Februarie in Die Bôrdienghuis oor sy jongste boek gesels. Die interessante gesprek begin 18:30 vir 19:00. Dit kos R30 per persoon en sluit ’n glas wyn en ligte verversings in. Bespreek by 084 501 7376 of 021 873 7376.

 

 

Tuin van Digters 2019 
Die agtste jaarlikse Tuin van Digters, die tuiste van die Afrikaanse digkuns, vind vanjaar op 13 en 14 September plaas. Nie net sal Breyten Breytenbach en Ampie Coetzee, wat in 2019 hulle 80ste verjaarsdae vier, op gepaste wye gehuldig word nie, maar die Ingrid Jonker-prys vir ’n Afrikaanse debuut digbundel sal ook weer aan die wenner oorhandig word. Afrikaans en sy interaksie met digwoorde met ander tale sal in die kollig kom en breine sal oudergewoonte op velerlei skeppende en verrassende wyses oopgedink en oopgeskop word. Kry jouself gereed vir nuut dink en anders skep en oopkop deelname. Teken solank die datum aan.

Relax in the coffee shop, book shop, gallery, poet’s garden

The Breytenbach Centre is, except on public holidays and Sundays, open daily. The hours are from 08:30 till 17:00 on week days and from 09:00 till 13:00 on a Saturday. Visitors are welcome to visit the gallery, the gallery shop, the bookshop and the poetry garden and have a cup of coffee and something to eat in the coffee shop. Buy a gift in the gallery shop upstais or in die coffee shop downstairs. More info at www.breytenbachsentrum.co.za, 021 873 2786, facebook and twitter.

There are no comments

Sign in to add your comment.

Recent Posts

#findyoursummergroove campaign
#findyoursummergroove campaign took us to the heart of nature at @southafricanfynbos with the...
read more
The Wellington community embraced the spirit of togetherness and celebration at last night’s vibrant Langtafel event!
Co-hosted by the ATKV and Drakenstein Municipality, this year's theme, Table of Hope, brought over...
read more
Die Paarl Langtafel is back!
You are invited to an unforgettable evening in Paarl Main Road, where a beautifully set long table...
read more
Indulge your taste buds with the South African Fynbos® experience.
Delve into a world of indigenous gourmet herbs that define South Africa's culinary identity. Join...
read more
Welcome Spring
As we welcome the vibrant season of Spring, it's a time of renewal and fresh beginnings. The world...
read more
Wellington Wines Moonlight Market & Picnic
Wellington Wines are proudly hosting a monthly Moonlight Market & Picnic at their magnificent Bovlei...
read more
E-Zee Bike Hire and Tours
Specializing in adventure, culture, safari, nature and Overland travel, we would like to show you...
read more
Winter at Doolhof
Winter has arrived, bringing with it cold nights and cozy fires. Are you prepared for the chilly...
read more
Gecko Lounge
DINE IN or TAKE AWAY - there's always a good reason for a GECKO LOUNGE meal!
read more
Wellsave Wellington
Welcome to the Winter Warmer Sale. This promotion is only valid from 24th Jul 2024 to 12th Aug...
read more

Go to blog