Moenie die spesiale Valentynsdag-aanbod misloop nie. Ontvang "n gratis Woensdagaand-uitslaap (ontbyt uitgesluit) by Wint...
Posted by Chayan Singh on 09 February 2021 6:50 AM CAT


Moenie die spesiale Valentynsdag-aanbod misloop nie. Ontvang "n gratis Woensdagaand-uitslaap (ontbyt uitgesluit) by Winterberg Mountain Inn wanneer jy 'n tafel bespreek vir Saterdagaand se show en ete.
Bel 060 554 8397 of stuur n Whatsapp. Die twee singende hartebrekers van Maties, Jade Lackay en Bruere Venter, gaan sorg vir die musiek in die tuin. Hul tree gratis op. Bring gerus "n kollekte saam, want die twee ken van sing. Spyskaart aangeheg
#valentines #livemusic #discovertulbagh #wolseleyza #pureadventure