Wat 'n plesier om hierdie twee latte agter die mikrofoon te sien! Jonk, energiek en super talentvol. Moenie die kans laa...
Posted by Chayan Singh on 04 February 2021 7:00 AM CAT


Wat 'n plesier om hierdie twee latte agter die mikrofoon te sien! Jonk, energiek en super talentvol. Moenie die kans laat verbygaan nie. Hulle sing nie net hul eie komposisies nie, maar ook verskeie gewilde Engelse en Afrikaanse covers. Whatsapp 060 554 8297 om te bespreekDie twee singende Matie-hartebrekers, Jade Lackay en Bruere Venter, wat in Desember by Die Kunskombuis in Tulbagh opgetree het, gaan Saterdagaand 13 Februarie v...oor Valentynsdag sorg vir live music in ons tuin (no cover charge). Kom sit 7h al aan. Ons Valentynsdag-spyskaart is beide die Saterdagaand en Sondag beskikbaar. Bring gerus "n kollekte saam, want die twee ken van sing. Hul begin om 19:30 opwarm. Bel Karien by 060 554 8297 om te bespreek. Spyskaart aangeheg
#valentines #livemusic #discovertulbagh #wolseleyza #pureadventure