���#CeresMagicDis oestyd in die Koue Bokkeveld...'n tyd van groot opgewondenheid, maar ook groot werk! Nou hang die vrugte...
Posted by Chayan Singh on 31 March 2021 2:59 PM CAT

���#CeresMagicDis oestyd in die Koue Bokkeveld...'n tyd van groot opgewondenheid, maar ook groot werk! Nou hang die vrugte vetlyf aan die bome soos smartie-boks kersversierin...gs. Die seisoene begin stadig draai - die re��ntyd kom, die wolke hol aflos oor die uitspansel, die aandbries groei tanne en een van die dae sal die sneeu weer val. Die Koue Bokkeveld l�� noord van Ceres, en suid van Citrusdal. Die enigste dorp is Dorp-op-die-Berg.