Ceres Magic...fantastiese pryse op die spel
Posted by Shirley Wagener on 07 February 2022 2:00 PM CAT

Is jy reg vir die mees romantiese week van die jaar? Jy staan die kans om GROOT pryse vir jou en jou huweliksmaat te wen met Radio Tygerberg se Rol die ring kompetisie. Al wat jy moet doen is om vir ons 'n 30 sekonde stemboodskap op WhatsApp te stuur na 0844 104 104 waar jy verduidelik hoekom jou huweliksmaat so spesiaal is. Onthou om #Roldiering na jou stemboodskap te skryf.
Jy kan een van die volgende pryse wen: 2 Nagte verblyf vir 2 by die Chantilly Guesthouse
2 Nagte verblyf vir 2 by die Kaleo Guest Farm
1 Nag verblyf vir 2 by die Winterberg Inn / Oestafel
2 Nagte verblyf vir 2 en aandete by 1854 Restaurant in Greyton
Ontbyt geskenk bewys by Vanilla Cafe, Greyton
2 Nagte verblyf vir 2 by die Kromrivier Cederberg Park
1 Aand verblyf vir 2 by Protea Hotel Durbanville
2 Nagte verblyf vir 2 by The Village Guesthouse
Romantiese ete vir 2 by Protea Hotel Durbanville
Romantiese ete vir 2 by Le Petit Manoir Franschhoek ter waarde van R1240.00
Vlug vir 2 met Cape Town Helicopters
2 x Ceres Zipline Adventures kaartjies
'n Perdekar rit vir 2 met Op - Die -Berg Horse and Carriage Rides
Ontbyt geskenkbewys van Deja Brew Coffee shop
Met soveel ongelooflike pryse op die spel, waarvoor wag jy? Skryf nou in en Rol daai ring met Radio Tygerberg 104FM!