- Paarl, Western Cape
 - 7646
 - SOUTH AFRICA
 - +082 490 5316
 
  
  
    
      
        PUBLIC PROFILE
      
      
      
      
      
    
  
Who are we?
- Ek is Chris du Plessis, ek woon sedert 1976 in die Paarl. Ek het in 2014 begin met charter en toerisme besigheid. Dit was altyd my passie om mense te vervoer en die land te kan wys. Ek is beskikbaar vir die volgende toere; Blommetoere na die Weskus en Namakwaland. Walvistoere na Hermanus en Gansbaai. Besoek van Wildtuine in Republiek van Suid Afrika. Bergfietstoere, Staptogte en Feeste, plaaslik sowel as in die binneland.
 
Recent Activity
September 13
Sune Samuels @Chris du Plessis Transport posted the photos: 5651_Chris_du_Plessis_Transport_01, 5651_Chris_du_Plessis_Transport_02 (Places)
9 years ago