Klein Olyvenbosch Garden & Olive Oil

Other
  • Olyvenbosch Road
  • Wellington, Western Cape
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1084/073 217 6926
PUBLIC PROFILE

Who are we?

Die tuin is aangelê teen ‘n natuurlike klipperige helling met noord oos aansig en beslaan tans ongeveer 0.8 hektaar. Die area was ruig bebos met populier en wilde olienhout. Jong populiere is verwyder en word steeds met die hand verwyder. Die olienhout bome se merkwaardige stamme is onder oopgeknip. Daar is paadjies en trappe uitgelê. Die paadjies en trappe volg die pad van minste weerstand deur die landskap. Vele Clivias en ander skaduplante is aangeplant—insluitend bromelias, azaleas en varings. ‘n Varingkwekery is begin om aan die tuin te voorsien. Baie voëls is op verskillende tye van die jaar in die tuin doenig. In September is daar ‘n skouspel van clivias en azaleas. Vir die meer energieke is daar is ook toegang tot langer wandelpaaie deur areas met natuurlike fynbos . Ligte etes word bedien vanaf die teekamer. Klouterraam vir die kinders.

Recent Activity

September 13

Sune Samuels @Klein Olyvenbosch Garden & Olive Oil posted the photos: 5559_Olyvenbosch_04, 5559_Olyvenbosch_03, 5559_Olyvenbosch_02, 5559_Olyvenbosch_1, 2d8cde951bd423a6b46c251d2666d9c8 (Places)

8 years ago

Like this?

Help share this page with others!

Olyvenbosch Road
Wellington Western Cape 7655
+021 864 1084/073 217 6926