• Muskadel Industrial Park
  • Montagu, 6720, Western Cape
  • 6720
  • SOUTH AFRICA
  • +023 514 1189
PUBLIC PROFILE

Who are we?

Plaaskaarte & Presisie Boedery (Agricultural/Maps) Plaasopmetings en grondklassifikasie is sedert 1989 Mapco se brood en botter. Vanaf 1998 maak die maatskappy gebruik van DGPS-toestelle en in 2004 voeg hulle presisie-grondontleding by hul dienste. Geleƫ in Standerton, Mpumalanga lewer Mapco sedert 1989 al plaas opmeting en grondklassifikasie dienste landwyd aan boere. Hulle dienste is al aangewend in die buiteland sover as Zambie. In Februarie 2015, het Mapco Montagu hulle deure geopen. Dienste is nou makliker verkrygbaar in die Kaap Provinsie. Mapco gebruik sedert 1998 DGPS instrumente en in 2004 het hulle uitgebrei in die gebied van Presisie Grondontleding. Grond tipes vereis verskillende bestuurs tegnieke en variasies in plaas grond kan lei tot ondoeltreffendheid wanneer die regte toelaes nie gemaak word nie. Jare lange kunsmis behandeling kan lei tot wanbalanse in grond lesings. Die doel is om grond voedingstowwe te definieer sodat hulle individueel bestuur kan word en so die gro

Recent Activity

There are no activities to display at this time

Like this?

Help share this page with others!

Muskadel Industrial Park
Montagu, 6720 Western Cape 6720
+023 514 1189