Moederkerk

Other
  • 2 Drostdystraat
  • Stellenbosch, Western Cape
  • 7600
  • SOUTH AFRICA
  • +27 (0)21 883 3458
PUBLIC PROFILE

Who are we?

Welkom by die webwerf van die NG Moederkerk Stellenbosch. Ons is die tweede oudste gemeente in die land, gestig in 1686. Met hierdie geloofsgemeenskap het die Here al 'n lang pad geloop. Die wonderlikste is egter vir ons dat dieselfde Here van die afgelope meer as 325 jaar ons ook op 'n opwindende manier die toekoms binnelei. Dwaal gerus rond hier in ons webwerf en maak jouself tuis.

Recent Activity

There are no activities to display at this time

Like this?

Help share this page with others!

2 Drostdystraat
Stellenbosch Western Cape 7600
+27 (0)21 883 3458