US Botanical Garden

Other
  • Botanical Gardens, Cnr Van Riebeeck & Neethling Street, Stellenbosch
  • SOUTH AFRICA
  • +27 (0)21 808 3054
PUBLIC PROFILE

Who are we?

Die Botaniese Tuin is geleƫ in die historiese kern van Stellenbosch en is die oudste universiteits botaniese tuin in Suid-Afrika. Hierdie kompakte Tuin huisves 'n enorme verskeidenheid van plante, beide inheems tot Suid-Afrika en uitheems. Die Tuin is toeganklik vir die publiek en toegang is gratis.

Recent Activity

There are no activities to display at this time

Like this?

Help share this page with others!