Ons wil baie graag ons Museumblad laat groei. Deel asb ons blad en as jy nog nie gaan Like het, gaan besoek gerus ons blad, wat propvol inligting is van ons aktiwiteite, projekte en inligting oor ons versameling. #ceresheritage #ceresmuseum
When last did you feel
Posted by Chayan Singh on 23 February 2021 9:12 AM CAT
When last did you feel ALIVE? #zipline
Jy sal nie weer se deal kry nie! n Gratis tuinkonsert deur twee up-and-coming Matie-studente, 'n vingerlek-ete en n grat...
Posted by Chayan Singh on 10 February 2021 9:55 AM CAT
Jy sal nie weer se deal kry nie! n Gratis tuinkonsert deur twee up-and-coming Matie-studente, 'n vingerlek-ete en n gratis Woensdagaand-uitslaap vir twee (sodat... jy een van ons gewilde rib-aande kan bywoon).
Bel of whatsapp 060 554 8297)
#discovertulbagh #livemusic #pureadventure #wolseleyza
Moenie die spesiale Valentynsdag-aanbod misloop nie. Ontvang "n gratis Woensdagaand-uitslaap (ontbyt uitgesluit) by Wint...
Posted by Chayan Singh on 09 February 2021 6:50 AM CAT
Moenie die spesiale Valentynsdag-aanbod misloop nie. Ontvang "n gratis Woensdagaand-uitslaap (ontbyt uitgesluit) by Winterberg Mountain Inn wanneer jy 'n tafel bespreek vir Saterdagaand se show en ete.
Bel 060 554 8397 of stuur n Whatsapp. Die twee singende hartebrekers van Maties, Jade Lackay en Bruere Venter, gaan sorg vir die musiek in die tuin. Hul tree gratis op. Bring gerus "n kollekte saam, want die twee ken van sing. Spyskaart aangeheg
#valentines #livemusic #discovertulbagh #wolseleyza #pureadventure
Die twee singende Matie-hartebrekers, Jade Lackay en Bruere Venter, wat in Desember by Die Kunskombuis in Tulbagh opgetr...
Posted by Chayan Singh on 08 February 2021 6:35 AM CAT
Die twee singende Matie-hartebrekers, Jade Lackay en Bruere Venter, wat in Desember by Die Kunskombuis in Tulbagh opgetree het, gaan Saterdagaand 13 Februarie v...oor Valentynsdag sorg vir live music in ons tuin (no cover charge). Kom sit 7h al aan. Ons Valentynsdag-spyskaart is beide die Saterdagaand en Sondag beskikbaar. Bring gerus "n kollekte saam, want die twee ken van sing. Hul begin om 19:30 opwarm. Bel Karien by 060 554 8297 om te bespreek. Spyskaart aangeheg
#valentines #livemusic #discovertulbagh #wolseleyza #pureadventure
Wat 'n plesier om hierdie twee latte agter die mikrofoon te sien! Jonk, energiek en super talentvol. Moenie die kans laa...
Posted by Chayan Singh on 04 February 2021 7:00 AM CAT
Wat 'n plesier om hierdie twee latte agter die mikrofoon te sien! Jonk, energiek en super talentvol. Moenie die kans laat verbygaan nie. Hulle sing nie net hul eie komposisies nie, maar ook verskeie gewilde Engelse en Afrikaanse covers. Whatsapp 060 554 8297 om te bespreekDie twee singende Matie-hartebrekers, Jade Lackay en Bruere Venter, wat in Desember by Die Kunskombuis in Tulbagh opgetree het, gaan Saterdagaand 13 Februarie v...oor Valentynsdag sorg vir live music in ons tuin (no cover charge). Kom sit 7h al aan. Ons Valentynsdag-spyskaart is beide die Saterdagaand en Sondag beskikbaar. Bring gerus "n kollekte saam, want die twee ken van sing. Hul begin om 19:30 opwarm. Bel Karien by 060 554 8297 om te bespreek. Spyskaart aangeheg
#valentines #livemusic #discovertulbagh #wolseleyza #pureadventure
Don't miss our first beef schnitzel special this Sunday. Phone or whatsapp 060 554 8297 to book. And remember to bring t...
Posted by Chayan Singh on 03 February 2021 4:44 PM CAT
Don't miss our first beef schnitzel special this Sunday. Phone or whatsapp 060 554 8297 to book. And remember to bring the kids' cozzies. The pool awaits #schnitzel #sundaylunch #wolseleyza #discovertulbagh #pureadventure #threecoursemeal
Categories
Authors
Archives
- October 2025
- September 2025
- July 2025
- June 2025
- May 2025
- April 2025
- March 2025
- February 2025
- January 2025
- December 2024
- November 2024
- October 2024
- September 2024
- August 2024
- July 2024
- June 2024
- May 2024
- November 2023
- September 2023
- July 2023
- June 2023
- June 2022
- May 2022
- April 2022
- March 2022
- February 2022
- January 2022
- December 2021
- November 2021
- October 2021
- September 2021
- August 2021
- July 2021
- June 2021
- May 2021
- April 2021
- March 2021
- February 2021
- July 2019
- April 2019
- December 2018
- September 2018
- June 2018