Art Exhibition at Louise Joubert Art & Framing
Posted by Lorenzo Samuels on 02 August 2019 6:15 AM CAT

Just some of my pieces on display at the Louis Joubert Art & Framing with thanks to the Paarl Art Society.
Just some of my pieces on display at the Louis Joubert Art & Framing with thanks to the Paarl Art Society.
Just a little something I thought I'd share, Charles Artworks has managed to sell one of his paintings to an American client, who absolutely loved his painting she sent him this amazing digital camera as an extra gift.
Well Done Charles, Keep it up!!!!!
Kuns en houtwerk was die vakke wat ek glad nie voorbereidings getref het as dit by eksamen kom nie. Ek teken al van kindsbeen af. By Nederburg Primer het ek telkemale die tekenbord gehaal . Mnr Mathyse was destyds my kuns onderwyser. By Klein Nederbug onder Mnr Lourens se Lering was ek ook iemand om mee rekening te hou. Na skool het ek maar op my eie aan gegaan. Ek het 1995 by die Suid Afrikaanse Weermag aangesluit. Daar het ek steeds aanhou skilder. Omdat ek nie die waarde van my werke geken het nie het my werke of eienaars gekry of tot niet gegaan . In daardie tyd het ek begin om skaalmodelle ( huisies ) van Vuurhoutjies te bou. Ek het dit as tydverdryf gemaak waarvan ek in 1993 een aan die Paarl Museum, McGregor Museum in Kimberley geskenk het. Dit sal later daar uitgestal word.