Lees meer oor Mr. Patrick de Wet- Vrugte en Vervoer Sukses
Posted by Lavinia Goshai on 19 November 2019 5:25 AM CAT

Mnr. Patrick de Wet, die krag agter De Wet Vrugte en Vervoer, het op 16, sonder ’n rybewys en met net ’n ou, krokkerige vragmotortjie, sy sakeryk begin bou. Vandag besit hy sy eie plase, ’n vervoermaatskappy en ’n pakskuuren- koelkamerkompleks.
Lees in die nuutste uitgawe van Landbouweekblad hoe De Wet sy sakeryk alles self opgebou het.
Files