McGregor, the village that time forgot
Posted by McGregor Tourism McG on 19 May 2025 2:25 PM CAT

Geborg || Word bekoor deur McGregor se ouwêreldse sjarme
McGregor Tourism

Neem ’n diep asemteug van die skoon lug en betree ’n wêreld wat lyk soos ’n 19de-eeuse skildery. Nie net is McGregor een van die Wes-Kaap se bes bewaarde geheime nie, dit is ook die volmaakte mengsel van ’n landelike leefstyl en heilsame natuurskoon. In dié dorpie met sy ryk erfenis vind jy oulike winkeltjies en deli’s, asook unieke restaurante.
Hier is die lewe rustig en word tyd nog op die outydse manier gemeet – met die kerkklok.
Sponsored || Be enchanted by McGregor’s old-world charmMcGregor Tourism
Take a deep breath in the clean air and enter a world that looks like a 19th century painting. Not only is McGregor one of the Western Cape’s best-kept secrets, it’s also the perfect blend of rural living and healthy scenery. In this town with its rich heritage you find cute shops and deli's, as well as unique restaurants.Here life is peaceful and time is still measured in the old-fashioned way - with the church bell.